CrisisOnCall |
25ste kongres gehou |
Die nasionale RPO se 25ste nasionale kongres en konferensie het pas in Bloemfontein plaasgevind. |
Die koste van veediefstal is astronomies |
Oor die afgelope vyf jaar was daar gemiddeld 30 000 veediefstalsake per jaar met ’n gekombineerde waarde van R750 miljoen per jaar,” het Jaco Maré, Voorsitter van die nasionale Veediefstalvoorkomingsforum by die kongres gesê. |
Vleisverbruik sal groei |
Vleisverbruik sal in die volgende dekade aanhou groei, hoewel makro-faktore verantwoordelik sal wees vir hoër vleispryse en ietwat laer verbruik relatief tot die vorige dekade, het dr Ferdinand Meyer van BFAP (Bureau for Food and Agricultural Policy) by die konferensie gesê. |
Groter middelklas sal meer kan bestee |
Suid-Afrika se bevolking sal na beraming teen 2020 op 55 miljoen mense te staan kom en gekenmerk word deur ‘n groter middelklas met meer besteebare inkomste, het Wim van Rooyen van GWK by die konferensie gesê. Verstedeliking lei daartoe dat die mark toenemend gesofistikeerd raak, het hy gesê. |
Chances of buying a poor steak is high |
In the quest for yield and efficiency the chances of a consumer buying steak of a poor quality are often very high, said Dr Phillip Strydom of the Agricultural Research Centre at the conference. |
Classification system under the spotlight |
Research relevant to the current South African Classification system will be presented during the 12th Meat Symposium on 7 November 2014 at the University of Pretoria, said Prof Hettie Schönfeldt of Red Meat Research and Development SA. |
Internal parasites declining |
With colder temperatures in winter the infestation rate of most roundworm species (especially wireworm) are declining in the summer rainfall areas, according to monthly report on livestock disease trends as informally reported by veterinarians belonging to the Rural Veterinary Association of South Africa (RuVASA). |
Kommer oor gebrek aan entstowwe |
Entstowwe vir Afrika-perdesiekte, Bloutong, B-Phemeral, Brucella S19 en Slenkdalkoors (inaktief) is beperk en dit sal eers weer in Oktober 2014 beskikbaar wees, het dr Steven Cornelius, hoof uitvoerende beampte van Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP), in ‘n persverklaring gesê. |
Continuously educating doctors on the role of red meat in healthy eating |
Consumers are bombarded with contradicting info related to healthy eating. Thus, they often turn to their trusted doctor or dietitian for clarity in this confusing world of nutrition. |
Skaapvleis Suid-Afrika op ‘The Butcher’ se voorblad |
Skaapvleis Suid-Afrika is baie trots op ons pragtige foto wat pryk op die voorblad van ‘The Butcher’ tydskrif. In 2013 het Skaapvleis Suid-Afrika ook ‘n artikel en advertensie geplaas in die Lamb ‘Meat of the Month’ uitgawe. |
Skaapvleisresepte by die RPO se Nasionale Kongres in Bloemfontein |
Geroosterde, gemarineerde lam met suurlemoen-kruisement jogurt |
Spanwerk die sleutel tot sukses |
Spanwerk bly die sleutel tot sukses in predasiebestuur, het Harry Prinsloo, voorsitter van die Predasiebestuursforum (PMF) by die kongres gesê. |
Dit is die PMF se taak om wetgewing soos norme en standaarde, so te beïnvloed dat predatore doeltreffend bestuur kan word. Dit sluit die koördinering van provinsiale wetgewing en die publisering van gesaghebbende wetenskaplike artikels in. Die forum het ook onlangs ‘n Kode van Beste Praktyk vir predasiebestuur geloods. Verder dien die PMF as kommunikasieforum tussen produsente, die staat en ander rolspelers.Volgens Prinsloo word ‘n wetenskaplike assesering tans onderneem waarin kundiges se oordeel ten opsigte van bestaande kennis aangewend word om geloofwaardige antwoorde op vrae wat polities relevant is, te kry |
All role players are responsible for animal health |
“We are all responsible for the local herd’s animal health status,” said Dr Mpho Maja, Director of Animal Health at the conference. |
Farming enterprises can still be profitable |
Through productivity increases, farming enterprises can continue to remain profitable in spite of a cost curve, said Ernst Janovsky of ABSA at the conference. |
Vereniging hou groot voordele in |
Die pas gestigte grasgevoerde vereniging van Suid-Afrika hou baie voordele vir rooivleisprodusente in, het Adrian Cloete, voorsitter van dié vereniging, by die kongres gesê. |
Beef prices expected to recover |
Internationally, beef prices are expected to recover slightly and move sideways due to softening demand and moderate offerings, according to ABSA Agri Trends. |
Mutton prices continues to move sideways |
Internationally, prices will continue to move sideways in the short term because of enough supply in the market and softer demand. |
Perspektief |
Ten opsigte van antibiotikas is daar natuurlik wêreldwyd ook nog die bekommernis dat weerstandbiedenheid wat by dieregebruik ontwikkel, daartoe kan lei dat die doeltreffendheid van ‘n betrokke antibiotikum ook by die mens kan verswak met moontlik rampspoedige gevolge. |