+ 27 53 832 9595

Landbou-organisasies is bekommerd oor vee wat uit buurlande, soos Zimbabwe, die landsgrense oorsteek om in Suid-Afrika te kom wei.

Hierdie is veral kommerwekkend in die lig van bek-en-klouseer wat die afgelope maande in Zimbabwe en nou ook in Namibië en Mosambiek uitgebreek het.

Troppe beeste kom daagliks oor die grens en kom wei op sy plaas wat by die samevloei van die Limpopo- en Matlabasriviere geleë is, sê Mnr. Pieter van Der Walt van Sentrum in Limpopo.

Klik hier vir die volledige artikel.

Share This