header

August 2015 / Augustus 2015

e-Agri is the electronic newsletter of Agri SA. For comments and inquiries contact Thea at thea@agrisa.co.za or call 012-643 3400.

 
Land reform
 

Landelike veiligheid

Verslag oor veiligheid- en sekuriteitsuitdagings in boerderygemeenskappe

Boerderygemeenskappe is kwesbaar vir geweld weens hul isolasie en gebrek aan doeltreffende en tydige dienslewering, veral ten opsigte van veiligheid en sekuriteit. Die Menseregtekommissie is bekommerd oor die skending van menseregte in boerderygemeenskappe, met inbegrip van die reg tot veiligheid en sekuriteit. Lees meer
Lees ook mediaverklaring in die verband.

 
 
Land reform
 

Developing farmers

Makhathini cotton project

Phenias Gumede, Agri SA’s deputy president and Omri van Zyl also from Agri SA together with Mike Black from Kwanalu and Henny Bruwer from Cotton SA attended a launch event in Natal for an important upgrade to the cotton gin in the Makhathini flats. Phenias organised the meeting with a group of several hundred small holder farmers where issues of job creation and food security were discussed.
Read more

 
 
Land reform
 

Natural resources

Draft Waste Pricing Strategy

Agri SA submitted its concerns to the Department of Environmental Affairs (DEA) and National Treasury on the draft Waste Pricing Strategy after the organisation was informed of the discussions Business Unity South Africa (BUSA) had with the DEA, which revealed the following intention in respect of imposing some form of levy or tax on certain products. There appears to be an implacable intention to impose some form of tax or levy by government. Read more

 
 
Land reform
 

Land reform

An update on the Agri Parks concept

The concept of ‘Agri Parks’ was introduced by the President in his state of the nation address (SONA) as part of his 9 point plan to stimulate growth in the economy. The Department of Rural Development and Land Reform (DRDLR) in collaboration with the Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (DAFF) has been tasked with developing the concept as a means of securing market access for small holder farmers and land reform beneficiaries. Read more

 
 
Land reform
 

Provinsiale kongresse

Christo van der Rheede in die landbou-omgewing

• Vrystaat Kongres

Die nuut aangestelde Adjunk-Uitvoerende Direkteur van Agri SA, Christo van der Rheede het aan ‘n paneelbespreking tydens die afgelope Kongres van Vrystaat Landbou deelgeneem. Die gehoor was eens met sy standpunte dat die toekoms van Suid-Afrikaanse landbou in pragmatiese en volhoubare oplossings gesetel is.
Lees meer

 
 
Land reform
 

Natuurlike hulpbronne

Stand van damme

Volgens die Departement van Waterwese se damverslag het die gemiddelde stand van damme in hierdie week (17 Augustus 2015) met ongeveer 12 persentasiepunte gedaal teenoor die 84,8% vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Lees meer

 
  Land reform  

International trade

AGOA update

On 21 July 2015, the U.S. Trade Representative’s office commenced an out-of-cycle review of South Africa’s eligibility to receive tariff benefits under the extended African Growth and Opportunity Act (AGOA). Arguments for and against South Africa’s participation in AGOA were heard in Washington, DC on 7 August 2015. During the hearing, a number of American business representative organisations highlighted what they believed to be unfair trade and investment practices in South Africa.
Read more

 
  Land reform  

Landelike veiligheid

Slaan af vir plaasveiligheid

Die bekende Landboumaatskappy, GWK, met sy hoofkantoor in Kimberley span vanjaar kragte saam met die Agri Securirtas Trustfonds in belang van plaasveiligheid. Dié maatskappy is die hoofborg vir ‘n gholfdag wat op 22 Oktober 2015 by die Kimberley gholfbaan aangebied word ten bate van plaasveiligheid.
Lees meer

 
  Land reform  

Transformation

Agri SA attends the DAFF Quarterly Planning and Reporting Meeting

The Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (DAFF) held their Quarterly Planning and Reporting Meeting (QPRM) on 12-14 August 2015 with the theme “Integrating planning and implementation to ensure radical socio-economic transformation in agriculture, forestry and fisheries through APAP as an agenda for change thereby promoting food security, job creation and economic growth”. Read more

 
  Land reform  

Young farmers

Agri Eastern Cape’s young farmer crowned

At Agri Eastern Capes’ gala dinner on 4 August 2015, the 32-year-old Paul Collett was named the regional winner of the Toyota Young Farmer of the Year award. Paul is married to Valarie and the couple have two children.  He hails from Speelmanskop near Cradock, farms with Angora goats, Angus cattle and Dohne sheep as well as maize and lucerne.
Read more

 
  Land reform  

Media

Landbouskrywers SA Joernalis van die Jaar

Die kompetisie word vir die sewende jaar deur Landbouskrywers SA aangebied en word ondersteun deur die Agri Securitas Trustfonds. Met die kompetisie poog die Trustfonds om met joernalistieke werk die beeld van kommersiële landbou en –boere te bevorder en word daar gestrewe om wanpersepsies by die breër gemeenskap te verander.  Lees meer
Kliek hier vir die inskrywingsvorm en hier vir die reëls van die kompetisie.

 
  Land reform  

Newsletter

WFO’s F@rmletter issues 41 August 2015

Read more about:
FARM TOURISM
• Farm tourism can be the game changer in the distressed South African agricultural sector
• Strawberry natural farming
• Farm Tourism: Kenyan Case Study
• Green Tourism in Japan
• Harmony and balance
• Farm tourism and youth: how the farm tourism fosters youth insertion into the agricultural sector.
Read more

 
  Land reform  

Mediaverklarings

Agri SA mediaverklarings / AGRI SA MEDIA RELEASES

20 Augustus/August 2015
Vrystelling van verslag oor veiligheid- en sekuriteitsuitdagings in
boerderygemeenskappe
Release of report on safety and security challenges in farming
Communities
Lees meer

21 Julie 2015
Misdaad skaad ontwikkeling
CRIMEUNDERMINES DEVELOPMENT
Lees meer

21 Julie 2015
Agri SA verwelkom vrystelling van die Internasionale Arbeidsorganisasie (IAO)-verslag oor die leef- en werksomstandighede op plase
AGRI SA WELCOMES THE RELEASE OF THE INTERNATIONAL LABOUR ORGANISATION (ILO) REPORT ON LIVING AND WORKING CONDITIONS ON FARMS
Lees meer

13 Julie/July 2015
Mandela dag is nie “besigheid soos gewoonlik” nie – dit is tyd om na te dink
Mandela day is not “business as usual” – it’s a time to reflect
Lees meer

 
  Land reform  

Radiopraatjies

RSG Landbou

Agri SA is verantwoordelik vir die Maandag-inset op die RSG Landbouprogram.  Hieronder is ‘n link waar daar na onderhoude wat gevoer is geluister kan word.  Die onderhoud(e) word in ‘n MP3-formaat aangebied.

• 17 Augustus 2015: Paul Collett – Agri Oos-Kaap Jongboer
• 10 Augustus 2015: Ernest Pringle – Agri Oos-Kaap kongres
• 20 Julie 2015: Annelize Crosby – Tegniese taakspan terugvoer oor Agriparke
• 13 Julie2015: Johannes Moller – Bywoning van World Farmers Organization in Milaan
• 8 Julie 2015:  Sally Wheeler – Statistiek SA: Landbou opname   
• 6 Julie 2015:  Johan Pienaar – Besoek aan Brian Molefe Eskom   
• 1 Julie 2015: Piet Smit en Samuel Nukeri – Bosveldgroep          
Ander media blootstelling:

• Landbou se uitdagings ook SA s’n
Landbou-fokus: Agri SA se strategie vir sosio-ekonomiese en mense-ontwikkeling: Christo van der Rheede – Agri SA se sosio-ekonomiese en mense-ontwikkeling-portefeulje
Theo Boshoff, Agri SA se regsbeampte, het saam met Adv. Gerrit Grobler gesels oor die Wet op eiendomswaardasie
Omri van Zyl se siening van landbou

 
Share This