e-Agri is the electronic newsletter of Agri SA. For comments and inquiries contact Thea or call 012-643 3400.
April 2014 |
Land reformConsultative workshop on relative rights policyMinister Nkwinti called a follow-up workshop on the draft policy |
NetworkingWorld Farmers Organization (WFO) met in ArgentinaA delegation of Agri SA, under the leadership of Mr Johannes Möller, |
International tradeUpdate on the Department of Trade and Industry’s
|
InsetkosteDieselterugbetalingDie dieselterugbetaling wat boere ontvang, is van 2 April 2014 verhoog |
||
Landelike veiligheidAgri Securitas Gholfdae nou deel van Old Mutual Agri
|
FinancesAccounting for Agriculture: Regional half-day seminars
|
InputsConnection of generation to Eskom’s low voltage
|
Rural securityGala evening in aid of farm safety coinciding with the Royal Show – 28 May 2014The world is envious of South African farmers for their expertise in the agricultural field that continues to ensure that our country has sufficient food, notwithstanding the security threat that they must face on a daily basis. In the total picture of agricultural production, the South African farmer is an exception par excellence. Join us at this function and help the Agri Securitas Trust Fund, established by Agri SA, to protect our farmers as an asset for the future. Read more |
|||
Organised agricultureNation in conversation: Nampo Harvest Day 2014On Thursday, 15 May 2014, Agri SA’s Deputy-president, Dr Theo De Jager, will be part of a discussion panel to discuss: “The role of organised agriculture, PR in agriculture, changing role definitions” Senwes, an agricultural business in the North West province, has identified the need to host an event to facilitate stakeholder engagement and high level discussions around topical issues in the agricultural sector. Nampo was the ideal platform to launch this forum. Read more |
|||
Landelike veiligheidHulp met misdaadbekampingsinisiatieweDie voorkoms van plaasmisdaad soos moord, gewapende roof, veediefstal en so meer, is van die bedreigings wat ‘n nadelige effek op individue se veiligheid en die produksievermoë van die landbou het. Die fondse wat die Agri Securitas Trustfonds pas aan misdaadgeteisterde-boerderygemeenskappe landswyd bewillig het, sal bydra om hulle eie voorkomingsmaatreëls effektief te implementeer. Lees meer |
|||
Natuurlike hulpbronneStand van dammeDie droogtetoestande in Noordwes, gedeeltes van suid en suidwes van Bloemfontein in die Vrystaat is finaal gebreek, terwyl goeie reën ook oor groot dele van Noord-Kaap voorgekom het. Ongelukkig het die gunstige weerstoestande ook gepaard gegaan met vloede wat aansienlike skade aan infrastruktuur en oeste vir sommige boere meegebring het. Met hierdie goeie neerslae in Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, KwaZulu-Natal en Gauteng het goeie watertoevloei na die land se vernaamste opgaardamme plaasvind. Lees meer |
|||
RamphulpSuid-Afrika – ‘n land van droogtes en vloedeAgri SA het as lid van die Nasionale Rampbestuursadviesforum, die vergadering van die betrokke forum van 19 Maart 2014 bygewoon. Wat van belang is vir boere is die voordrag van die Suid-Afrikaanse Weerdienste wat gegaan het oor die lang termyn voorspelling vir die volgende kwartaal, waaruit geblyk het dat die reënval sal terugkeer na bonormaal en moontlik ondernormaal vir die winterseisoen. Wes en Suid-Kaap kan ‘n bonormale reënval verwag. Lees meer |
|||
Disaster aid“Smart disaster aid”Tydens ‘n onlangse vergadering van die Kommersiële Beleidskomitee van Agri SA, is daar na aanleiding van die ondoeltreffende wyse waarop ramphulp in Noordwes verleen is, besluit dat daar ondersoek ingestel moet word na “smart disaster aid” om meer intelligente maniere van ramphulp te ontwikkel. Die doel van die ondersoek is om wyses te vind om die totale afhanklikheid op ramphulp van die regering in die toekoms aan te spreek. Lees meer |
|||
Ontwikkelende boereOnderhoud met Melanie Sommerville van die Universiteit van British Columbia, Vancouver, KanadaMe Sommerville, wat besig is met haar doktorale studie oor die potensiaal vir nuwe finansieringsmodelle om klein en opkomende boere te ondersteun, het Agri SA genader om die onderwerp te bespreek. Die skrywer van die artikel en Livhuwani Ngwekhulu, Transformasie Bestuurder van Agri SA het haar te woord gestaan. Die Kanadese regering het soortgelyke probleem as Suid-Afrika met grondhervorming en grondeise ten opsigte van die sogenaamde “first nation people. Lees meer |
|||
Weed controlCroplife South Africa’s position statement on 2,4-DThe herbicide 2,4-D is a chlorophenoxyacetic acid that was discovered in 1942 by P.W. Zimmerman and A.E. Hitchkock1. It is a synthetic auxin that acts like indole acetic acid (IAA) and is selective for broad-leaved weed control in agriculture and horticulture. 2,4-D derivatives are readily absorbed by foliage of broad-leaved plants and moderately absorbed by the roots. Read more |
|||
ParliamentParliamentary report: January – February 2014Annelize Crosby, Advisor Legal and Land Affairs, Parliamentary Liaison gives feedback on amongst other the Outcomes of the 9th Ministerial conference of the World Trade Organisation (WTO), Minister Pravin Gordon’s budget speech, Property Valuation Bill, Department of Agriculture, Forestry and Fisheries on food labelling and food control services in South Africa and the Public hearings by the Portfolio Committee on Rural Development and Land Reform on the Property Valuation Bill. Read more |
|||
MediaAgri SA mediaverklarings / AGRI SA MEDIA RELEASESAgri SA het die volgende mediaverklarings uitgereik. Die volledige verklaring kan op Agri SA se webblad gelees word. Kliek hier Agri SA issued the following media statements. The full statement could be read on Agri SA’s webpage. Click here 26 Maart/March 2014 Cairnsgroep se landbouleiers besin oor voedselsekerheid en landbouhandel CAIRNS GROUP’S FARM LEADERS DEBATE FOOD SECURITY AND AGRICUTURAL TRADE 6 Maart/March 2014 Arrestasie van verdagtes verwelkom ARREST OF SUSPECTS WELCOMED 24 Februarie/February 2014 Eiendomsreg en veiligheid moet verhewe wees bo politieke dienstigheid PROPERTY RIGHTS AND SAFETY MUST NOT BE SUBJECT TO POLITICAL EXPEDIENCY 10 Februarie/February 2014 Wat die landbousektor van die regering verwag WHAT THE AGRICULTURAL SECTOR EXPECTS FROM GOVERNMENT 7 Februarie/February 2014 Agri SA ondersteun die verkiesingsproses AGRI SA IN SUPPORT OF THE ELECTION PROCESS |