Agri Noord-Kaap lewer lusern af by Warrenton om hulp te verleen aan die boere na groot dele weiveld onlangs afgebrand het. Die lusern is geskenk deur die Noord Kaaplandse Departement van Landbou. Mnr BA Flemming, voorsitter van die Warrenton Landbouvereniging neem ontvangs van die lusern.

Agri Noord-Kaap lewer lusern af by Warrenton

Share This