+ 27 53 832 9595

2017-agri-sa-jongboer-van-die-jaar

Prof Carlu van der Westhuizen, sameroeper en hoofbeoordelaar, Jaco Strauss nasionale wenner, Leon Theron, vise-president van verkope en handelaarsnetwerke by TSAMen Dan Kriek, Agri SA president

Baie geluk aan Jaco Strauss wat aangewys is as die 2017 Afri SA Jongboer van die jaar! Ons is geweldig trots op jou en wens Jaco alle geluk en sterkte toe.

Jaco se bydraes is van onskatbare waarde en ons sien uit na sy toekomstige insette en innoverende ontwikkelinge wat so brood nodig is vir volhoubare landbou ontwikkeling.

Share This