+ 27 53 832 9595

Vleistendense OFM - Mon, 04 Jul 2016

Vleistendense met Pieter en Peter

OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi met die vleiskenner, Peter Milton.

Vandag se gesprek handel oor stoppellande wat soos ‘n geheime-wapen vir beesboere is. Hy praat ook oor aanvullende lek en sê dit lyk of beesboere en hoenderboere hande gevat het.

 

Vleistendense

by met Pieter en Peter | 4 JUL 0:00 · OFM · Before Dawn – The Agriculture Show

https://agrink.co.za/wp-content/uploads/2016/07/before_dawn_the_agriculture_show_4_jul_vleistendense_met_pieter_en_peter_medium.mp4
Tegnologie ofm - 16 JUN

Tegnologie ofm - 16 JUN

Jongboere aangemoedig om tegnologie te omhels

Agri Noord Kaap - Jongboere aangemoedig om tegnologie te omhels

Photo: Wikimedia Commons/Flying Eye

Op die Agri Noordwes se Jongboerkongres vroeër vanjaar, het OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, met Danie Bruwer gesels, hoof van bemarking by Agrisig, oor die gebruik van tegnologie om risiko te bestuur.
Hy vertel dat die toekoms van landbou in hierdie benadering lê en deel ‘n oulike storie oor ‘n boer wat baie gefokus is op presisie-praktyke wat slapelose nagte gehad het oor die verlies wat hy ly weens plante wat doodgetrap word deur sy presisie-hoogloopspuit…

– See more at: http://www.ofm.co.za/article/podcasts/187348/jongboere-aangemoedig-om-tegnologie-te-omhels#sthash.Ds5tZo8T.dpuf

Jongboere aangemoedig om tegnologie te omhels

by SABRINA DEAN | 16 JUN 5:30 · OFM · Before Dawn – The Agriculture Show

https://agrink.co.za/wp-content/uploads/2016/06/before_dawn_the_agriculture_show_16_jun_jongboere_aangemoedig_om_tegnologie_te_omhels_medium.mp4

Naspeurbaarheid Fri, 17 Jun 2016

Naspeurbaarheid al belangriker vir landbou-produkte

OFM-nuus se landbou-redakteur, Sabrina Dean, gesels met landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, oor naspeurbaarheid.
Hy vertel dit word al hoe belangriker dat die eindproduk al die pad terug deur die waardeketting gevolg kan word tot die punt van oorsprong.
OFM Nuus
Noord-Kaapse RPO fokus 1 JUN 8:06 · OFM · Before Dawn – The Agriculture Show

Noord-Kaapse RPO fokus 1 JUN 8:06 · OFM · Before Dawn – The Agriculture Show

Agri Noord Kaap - Noord-Kaapse RPO fokus op hoe om volhoubaar te boerNoord kaapse RPO fokus op hoe om volhoubaar te boer

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die Noord-Kaapse RPO-voorsitter, James Faber, oor die organisasie se jaarkongres wat op 9 Junie in Kimberley plaasvind.

Die tema van vanjaar se kongres fokus op hoe produsente ekonomies volhoubaar op hul plase kan boer. Sprekers sluit onder meer die oud-politikus, Tony Leon, Ferdi Meyer van BFAP, en Prof. Frikkie Neser in wat gaan gesels oor genetika…

OFM News

 

1 JUN 8:06 · OFM · Before Dawn – The Agriculture Show

by SABRINA DEAN | Noord-Kaapse RPO fokus op hoe om volhoubaar te boer