Agri Noord Kaap - Noord-Kaapse RPO fokus op hoe om volhoubaar te boerNoord kaapse RPO fokus op hoe om volhoubaar te boer

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die Noord-Kaapse RPO-voorsitter, James Faber, oor die organisasie se jaarkongres wat op 9 Junie in Kimberley plaasvind.

Die tema van vanjaar se kongres fokus op hoe produsente ekonomies volhoubaar op hul plase kan boer. Sprekers sluit onder meer die oud-politikus, Tony Leon, Ferdi Meyer van BFAP, en Prof. Frikkie Neser in wat gaan gesels oor genetika…

OFM News

 

1 JUN 8:06 · OFM · Before Dawn – The Agriculture Show

by SABRINA DEAN | Noord-Kaapse RPO fokus op hoe om volhoubaar te boer

Share This