‘n Interessante studie is onlangs gedoen oor ‘n groot deel van die landboumark.

Dr. Schalk van Vuuren veruidelik hoe verskeie vennote hand gevat het in die projek. Daar is ook inligting oor ‘n wildveiling wat by Castle Dewild sal plaasvind. En Corné Louw het nuus oor die verwagte insetpryse vir Julie.

Potgooi - Maandag 4 Julie 2016

by Lise Roberts

Share This