‘n Opkomende boer in die Griekwastad-distrik in die Noord-Kaap is op moedverloor se vlakte weens die voortslepende droogte en as dit nie binnekort goed reën nie sal hy sy plaashekke noodgedwonge moet sluit.
 

Frank du Toit
Foto deur Blaine Jones

Frank du Toit van die plaas Kranshoek, wat hy van die regering ontvang het, sê sy geld is op. As dit nie vir sy kinders se geldelike ondersteuning was nie, sou hy nie verder kon boer of sy getroue plaaswerkers vergoed nie.

Du Toit boer met skape en bokke. Sy plaas is op ‘n mediatoer, as deel van Agri Noord-Kaap en GWK se…

Agri Northern Cape

Share This