+ 27 53 832 9595

Soos in groot dele van Suid-Afrika  gaan Namakwalanddistrik gebuk onder  geweldige droogte.  Met groot dankbaarheid ontvang  Namakwaland op Vrydag  27 Mei 2016  ‘n voerskenking vanaf Agri SA.  Hierdie skenking was moontlik gemaak deur die AGRI SA Drought Relief Fund.  Mnr Anton Niemann van Shell SA het aan mnr Johannes Moller van Agri SA ‘n tjek terwaarde van R1000000.00 oorhandig.

Namakwaland se boerdery gemeenskap was baie groot verrras met die skenking  en baie dankbaar teenoor Agri SA wat ons laat deel het in die droogte.   Hierdie  voerskenking ontvang is verdeel onder die lede van georaniseerde landbou en kominale boere in Namakwaland.   Die skenking het  op grondvlak by die boer uitgekom en die geld het nie in ‘n bodemlose put beland.

By die geleentheid het mnr Moller die boere bemoedig in die droogte tyd en die trokke voer oorhandig aan Agri Namakwaland se voorsitter mnr Danie Jacobs en die voorsitters van die verskillende voorsitters van boereverenigings.     Mnr Bertus van Wyk van Steinkopt spree kook sy dankbaarheid  oor die gebaar van georganiseerde lanbou uit.   Sy wens is nes vele ander dat die seen  van reën  oor die omgewing sal uitsak.

Namakwaland word verras met voerskenki 1

VLNR Mnre Johannes Moller (Agri SA) , Anton Niemann (Shell SA), Danie acobs ( Agri Namakwaland),  Henk Van Wyk (Agri Noord-Kaap) Mev Suzette Van Zyl (Agri Namakwland)

Namakwaland word verras met voerskenki 3

3 Trokke voer voor ontvangs aan die Namakwaland boere

Namakwaland word verras met voerskenki 4

Oorhandigingsseremonie by gewoon deur boere regoor Namakwaland

Namakwaland word verras met voerskenki 2

Eerste trok beweeg uit na ander gemeenskappe in Namakwaland vanuit Springbok Addisionele fotos sal ook by epos aangeheg word

Agri Noord Kaap - Johannes Moller

Johannes Moller

Agri Noord Kaap - Johannes Moller voor SABC kameras

Johannes Moller voor SABC kameras

Agri Noord Kaap - Johannes Moller staan SABC te woord_s

Johannes Moller staan SABC te woord

Share This