+ 27 53 832 9595
mei20voor-180-vir-webwerfVoorblad: “Boer vir die toekoms” het ’n nuwe betekenis gekry met ’n gevorderde hidroponikastelsel wat drie Suid-Afrikaners ontwerp het. Daarmee kan ’n mens tot 1 200 plante per vierkante meter verbou. Foto: Eden Green Hydroponics

Ander aritkels en nuus in hierdie uitgawe:
Goeie nuus: Subsidies vir grond koop hier!
Kundige hande neem oor by KWV
Melkkrisis: Probleem lê buite plaashek
SA teler kry ‘dieselboom-permit’
Graanwenner: ‘Kanola gee koring ’n hupstoot’
Mnr. Rooibos se slim windplanne
Hidroponika: 1 200 plante/m2 ’n SA deurbraak
Wildkenner: Die partytjie is verby — wat nou?
Paraguay: Almal wil ’n Dorper hê
Gerrit van Zyl: Vleisbeeste: Pasop vir te veel melk
52 Boereplan: Trek pale uit met domkrag
Skou: Beaufort-Wes: Merino Classic 2016 se kampioene
Wat gebeur as SA dalk rommelstatus bereik?
Nuwe belastingwet kan boere erg raak
Kultivarkeuse deurslaggewend
Vra vir Faffa
SPESIAAL: Op Nampo, Veebedryf

Nuus:
Manie
Dié week in die landbou
Amerikaners beny SA kuddes se gene
Staat wil alle water beheer
Herverdeling suig aan die agterste speen
Sakeryk vir melkboere

Vir die gesin:
Boerekos 8 is hier!
Oulike skapies steel harte
’n Goeie paar skoene (Uitspantyd)
Oggendvuur (Jou kortverhaal)
Tweekuil se ou VOC-kanon (Boereblog)
Angus gesels

Blokraaisel

read more

Share This