Boereplan om staaldraad maklik af te rolLandbou.com - Deur Jan Bezuidenhout
Jul 29, 2016
Mnr. Willem Pretorius van Doornbult, Geysdorp, in Noordwes, se goedkoop plan om staaldraad af te rol.
“Ek grawe net ‘n gat in die grond, gooi die rol draad in en gooi dit weer toe. Jy trek dan net die punt en hy rol lekker af sonder om kinkels te maak.”