afgri-logo-for-posts-300-275x275AFGRI is jou allesomvattende vriend in die landbou en voedsel-waardeketting.

Promosie:
“Ons is daar vir al jou boerdery-behoeftes. Van wêreldklas toerusting, individueel aangepaste finansiering en versekering tot gesofistikeerde graanbestuur en produkte wat veevoere, verwerkte eetbare olie en pluimveeprodukte insluit. AFGRI is dus jou allesomvattende vriend in die landbou en voedsel-waardeketting.

“As ‘n landboudiens- en voedselmaatskappy met 90 jaar se ondervinding, beskik ons oor ’n omvattende, in-diepte kennis van die landbou in Suid-Afrika en omliggende gebiede. Dis meer as net ons werk – dit is ons passie. Ons produseer veevoer, pluimvee, proteïene, olie en geel mielies. Ons verskaf ook landbouhandelsdienste, finansiële dienste, oplossings en verskeie produkte – kontak ons gerus vir persoonlike, nommerpas-oplossings. Dit is geen wonder dat wanneer jy groei, ons saam groei nie.

By AFGRI streef ons na deurlopende vooruitgang, ontwikkeling, vernuwing en, meer belangrik – om ons visie vir voedsel-sekerheid in Suid-Afrika en die res van die Afrika-kontinent uit te leef.”

Klik hier vir meer besonderhede.

read more

 

Share This