Ons het afgevaardigdes, gaste en sprekers verwelkom by die 46ste jaarlikse Agri Noord-Kaap Kongres 2025 in Kimberley op 20 en 21 Augustus 2025. Kyk gerus na die video’s wat tydens die kongres geneem is hieronder.
Kliek hier om die program in PDF-formaat af te laai.
Besoek gerus die Agri Noord-Kaap YouTube-kanaal vir meer video’s.
Openingsrede Dag 1
Dr Edwin Clark
Verwelkoming
Willem Symington
Mosies
Wiaan van Rensburg
Presidensiële Toespraak
Nominasies vir President – Willem Symington
Erkennings
Willem Symington
Speaker
Borg: IntegriSure – Spreker: Kallie Cilliers
Motiveringspreker
Jou ingesteldheid: ‘n Kragtige bondgenoot in die landbouwêreld – Henning Gericke
Aankondiging van President / Nominasies vir Vise-President
Toyota SA Jongboer van die jaar
Aankondiging van Agri Noord-Kaap se deelnemers en nasionale verteenwoordiger – Willem Symington & Annelie Lerm
Aankondiging van Vise-President
Funksie
Geborg deur ABSA
Opening Rede Dag 2
Dr Lukas Basson
Paneel bespreking
Landbou ‘n sleutel tot toekomstige volhoubaarheid – Theo Vorster / Johnny van der Merwe
Besprekingspunt van Skole
Die rol van Tegnologie in Landbou – Hoërskool Martin Oosthuizen en Hoër Landbouskool Jacobsdal
Spreker
Hoe Agri SA help om die pad vorentoe te bou – Jaco Minnaar
Bedankings
Wiaan van Rensburg