Kongres 2016

kongres - slider 3

Spreker Dr Rob Adam SKA Suid-Afrika Projek Direkteur

Dr Rob Adam van die SKA in SA het die kongres met meer inligting voorsien oor die SKA-projek in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die volledige aanbieding kan hier afgelaai word (160 KB) - kliek hier Meer inligting oor die SKA kan hier afgelaai word - SKA SA webwerf -...

read more

Agri Noord-Kaap Kongres 2016 Opening Mnr Henk van Wyk

Die President van Agri Noord-Kaap, Mnr Henk van Wyk verwelkom alle afgevaardigdes en lede van Agri Noord-Kaap om die 37ste Jaarkongres se tema “Landbou – ook ons toekoms!” saam te bespreek sodat daar kardinale en rigtinggewende besluite oor ‘n toekomsgerigte strategie...

read more
Share This