+ 27 53 832 9595
Ons moet glo dat ons eersteklas is Hanlie Retief gesels met Omri van Zyl

Ons moet glo dat ons eersteklas is Hanlie Retief gesels met Omri van Zyl

Dit was die droogte wat ­Omri van Zyl weer gewys het: Daar’s ’n karakter, ’n taaiheid, in Suid-Afrikaners wat groter is as al die negatiewe goed wat ons nou in die politiek so platslaan.

Dis die boer wat hom gebel het om te sê: Ek het voer wat ek graag vir ’n ander boer wil gee, want 20 jaar terug toe ék in die moeilikheid was, het ’n boer dit vir mý gedoen.

Dis die tannies in ouetehuise wat gehekel en gebrei het vir Agri SA se droogtefonds, die kinders van ’n swart skooltjie in die Oos-Kaap wat R1 000 onder mekaar ingesamel het.

Dit was handevat in nood, saam met banke en maatskappye. “Dis die karakter van ons mense.”

Agri Northern Cape

Opening speaker Mr Omri Van Zyl CEO at AGRI SA

Opening speaker Mr Omri Van Zyl CEO at AGRI SA

Opening speaker Mr Omri Van Zyl the CEO from AGRI SA with his presentation themed “Agriculture – our future too!”

He focused on “What’s happening in the world and why it is important for agriculture?” as well as “How will the world change”.

The complete presentation can be downloaded here (3.4 MB) – click here

AGRI SA CEO - Omri van Zyl