Wonderlike reënval in die Kalahari AGRI NK - Coenie van der Merwe

Wonderlike reënval in die Kalahari AGRI NK - Coenie van der Merwe

Coenie van der Merwe, ‘n AGRI Noord-Kaap boer 30km oos van Noenieput (170km noord-wes van Upington) het die volgende wonderlike woorde gestuur oor die onlangse reën in hulle area –

“Die beste nuus wat ek graag met julle wil deel is dat die Kalahari goed reën gekry het van 2 Jan 2017 tot 12 Jan 2017. Hier by my op die plaas het ek van 57mm tot 145mm reën gekry. Dit is meer as wat ek in die afgelope drie jaar gehad het. Ek is ons hemelse Vader ewig dankbaar en ek wil graag vir die boere sê wat nog min reën gekry het wees net geduldig die reën is oppad.”

Dit het weer 16 tot 35mm gereën die 23ste Januarie, dit is die beste opvolgreën wat iemand voor kan vra.

Fotos geneem op Coenie van der Merwe se plaas, van die foto’s wys die droogte voor die reën –

[ngg_images source=”galleries” container_ids=”4″ sortorder=”12,24,13,15,14,19,20,21,22,18,23,16,17,25″ display_type=”photocrati-nextgen_basic_thumbnails” override_thumbnail_settings=”0″ thumbnail_width=”240″ thumbnail_height=”160″ thumbnail_crop=”1″ images_per_page=”20″ number_of_columns=”0″ ajax_pagination=”1″ show_all_in_lightbox=”0″ use_imagebrowser_effect=”0″ show_slideshow_link=”0″ slideshow_link_text=”[Show slideshow]” ngg_triggers_display=”never” order_by=”sortorder” order_direction=”ASC” returns=”included” maximum_entity_count=”500″]