pdf icon

AgriNCPrses Ons het onverwags kennis geneem dat die openbare verhore rakende die Onteieningswet Maandag 18 April op die hoofdorpe van die onderskeie distriksmunisipaliteite sal plaasvind.

Enigiemand is welkom om die verhore by te woon. Ons wil egter vra dat lede van Agri Noord-Kaap se Uitvoerende Bestuur wat dit wil bywoon sal skakel met die persone hieronder genoem sodat ons as goed gedissiplineerde en georganiseerde spanne kan optree.

Kimberley           :               Mnr. Nicol Jansen

Kuruman             :               Mnr. Deon Hoon

Upington             :               Mnr. Wiaan van Rensburg

Springbok            :               Mnr. Danie Jacobs

De Aar                  :               Mnr. Koos du Toit en Arman Fourie

Plek waar dit gaan plaasvind;

Multi Purpose Center Malay Camp – De Aar

-Ruth First – Kimberley, NCPL

-Tol Speelman Gemeenskap Saal – Upington

-Parogie Saal – Namakwa

Kuruman – Thabo Moorosi Multi Purpose Center

Share This