+ 27 53 832 9595
Increased demand for nuts good news to SA farmers SABC

Increased demand for nuts good news to SA farmers SABC

The drought that hit different parts of South Africa might have left a lot of farmers devastated. But Macadamia farmers in Mpumalanga are looking forward to raking in huge profits this harvesting season, thanks to an increased demand from United States and China...

Dave Pepler leer studente koers vind Landbou.com - Deur Jan Bezuidenhout

Dave Pepler leer studente koers vind Landbou.com - Deur Jan Bezuidenhout

ʼn Unieke akademie – wat studente voorberei vir leierskap in sake van die omgewing – is by Upington gestig en gaan van krag tot krag. Net enkele instellings in Suid-Afrika is toegewy aan die onderrig van die jeug in dié vaardighede wat hulle sal help om die omgewing te...

Ogiesdraad verkoop soos soetkoek Landbou.com - Deur Theuns Botha

Ogiesdraad verkoop soos soetkoek Landbou.com - Deur Theuns Botha

Die vraag na ogiesdraad het die aanbod ver oorskry toe dié rolle heiningdraad teen ʼn spesiale prys te koop was. Sedert ’n aankondiging vroeër vanjaar dat verskeie landboumaatskappye ogiesdraad teen afslagpryse gaan verkoop ter ondersteuning van boere se stryd om...

Agriculture: The Key to SA’s Growth Engineering News

Agriculture: The Key to SA’s Growth Engineering News

Agriculture and rural development are cornerstones of the National Development Plan, they have been identified as key areas that will help drive economic and social growth for the South African economy. With agriculture being a big contributor to employment and GDP,...

Namakwaland word deur Agri SA verras met voerskenking Agri Namakwaland

Namakwaland word deur Agri SA verras met voerskenking Agri Namakwaland

Soos in groot dele van Suid-Afrika  gaan Namakwalanddistrik gebuk onder  geweldige droogte.  Met groot dankbaarheid ontvang  Namakwaland op Vrydag  27 Mei 2016  ‘n voerskenking vanaf Agri SA.  Hierdie skenking was moontlik gemaak deur die AGRI SA Drought Relief Fund. ...

ANC skuif Land Bank terug na Dept. Landbou.com - Deur Joylene van Wyk

ANC skuif Land Bank terug na Dept. Landbou.com - Deur Joylene van Wyk

Die ANC het besluit dat die Land Bank terug moet skuif na die Departement van Landbou toe. Die mandaat van die Land Bank sal hersien word en hy sal weer terug na die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye geskuif word, het die Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK)...

Mechanising pecan production Farmers Weekly - By Joe Spencer

Mechanising pecan production Farmers Weekly - By Joe Spencer

Pecan production mechanisation has seen steady improvement in efficiency. Joe Spencer examines some of the latest equipment on offer locally. With an eye on boosting productivity through mechanisation, agricultural equipment supplier Rovic Leers has identified the...

Bacterial diseases of lettuce Farmers Weekly - By Bill Kerr

Bacterial diseases of lettuce Farmers Weekly - By Bill Kerr

There are two fairly common bacterial diseases of lettuce that most lettuce growers will come across from time to time: Bacterial spot Xanthomonas campestris is mainly a problem in late summer, as cooler conditions favour the development of this disease. The optimum...

Meer as 19 000 plase in SA op mark Landbou.com - Deur Jan Bezuidenhout

Meer as 19 000 plase in SA op mark Landbou.com - Deur Jan Bezuidenhout

Die aantal plase wat te koop in Suid-Afrika is, het binne ‘n jaar met sowat 45% opgeskiet tot 19 280. Minstens 19 280 plase in Suid-Afrika was op 27 Mei vanjaar in Suid-Afrika op die mark, teenoor die 13 254 plase op 2 Februarie verlede jaar. Dié statistiek is verkry...

Gaan SKA stop by 130 000 hektaar? Landbou.com - Deur Amelia Genis

Gaan SKA stop by 130 000 hektaar? Landbou.com - Deur Amelia Genis

Boere wat geraak word deur die SKA-radioteleskoop buite Carnarvon het onlangs gehoor grond-aankope is op ’n einde. Grondaankope om ’n radiostil omgewing vir die SKA-radioteleskoop buite Carnarvon te verseker, gaan nié 130 000 ha oorskry nie, maar meer serwitute op die...

Meer Australiese lamsvleis na SA Landbou.com

Meer Australiese lamsvleis na SA Landbou.com

Invoere van Australiese lamsvleis het in die ses maande tot Maart tot 1 700 ton gestyg. Australiese lamsvleis-uitvoere na Suid-Afrika (SA) het met 188% tot 1 700 ton opgeskiet in die ses maande tot Maart 2016, maar Meat and Livestock Australia (MLA), vleisbemarker, sê...

Drakensbergerkoei behaal SA-rekordprys Landbou.com - Deur Verslaggewer

Drakensbergerkoei behaal SA-rekordprys Landbou.com - Deur Verslaggewer

'n Drakensbergerkoei is op die nasionale veiling in die Afridome op Parys teen 'n SA rekordprys van R53 000 verkoop. Hoewel die hoogste prys op die nasionale Drakensberger-veiling R57 000 vir ‘n bul (op foto) was, is die koei teen die rekordprysvan R53 000 verkoop. Sy...

LBW, 27 Mei 2016 Landbou.com - Deur Jan Bezuidenhout

LBW, 27 Mei 2016 Landbou.com - Deur Jan Bezuidenhout

Voorblad: In die hart van die mieliewêreld boer mnr. Johan Hoffman van Bothaville intensief met skape. Só troef hy die wurgende produksiekoste van die mieliebedryf en die wisselvallige opbrengs weens die droogte. Foto: Charl van Rooyen Artikels in hierdie uitgawe:...

Record nut prices expected this year South Coast Herald

Record nut prices expected this year South Coast Herald

Macadamia farmers needed to expand their markets and plan for the future. GOOD news for local farmers is that the drought in South Africa and Malawi, consistent production levels elsewhere in the world and increased demand from the USA and China should see record...

Farmers need to boost output of white maize, says Senwes BDlive

Farmers need to boost output of white maize, says Senwes BDlive

SOUTH African farmers need to boost output of white maize to help lower the price of the staple to more sustainable levels after a drought, agribusiness Senwes said this week. While maize prices could stay high for now even if it rained, they were likely to fall...

What’s your job on the farm? Farmers weekly - By Peter Hughes

What’s your job on the farm? Farmers weekly - By Peter Hughes

Don’t assume that everyone on your farm knows his or her job. Try this exercise, and you will be surprised. In my last article, I wrote about the importance of having a clear chain of command in a business, where every employee knows who he or she reports to. As I...

Farmers must manage pricing maze BDlive - BY WANDILE SIHLOBO

Farmers must manage pricing maze BDlive - BY WANDILE SIHLOBO

SOUTH Africans in the entire food value chain have borne the brunt of the El Niño-induced drought. However, grain producers must think beyond this ephemeral crisis and its associated high grain prices. Weather models are already indicating a gradual decay of the El...

Wheat crop plummets 18% owing to drought BDlive - AGENCY STAFF

Wheat crop plummets 18% owing to drought BDlive - AGENCY STAFF

SA’s 2015 winter wheat crop fell 18% from the previous year to 1.44-million tonnes because of drought, the government’s Crop Estimates Committee said on Thursday in its final assessment of the harvest. SA imports about half of the wheat it consumes, but industry group...

Besoek die 50ste Nampo-Oesdag Landbou.com - Deur Liza Bohlmann

Besoek die 50ste Nampo-Oesdag Landbou.com - Deur Liza Bohlmann

Alle landbou-paaie lei dié week na die Nampo-Oesdag, wat van 17 tot 20 Mei die 50ste keer aangebied word. Werktuie, tegnologie, gebruiksartikels en allerlei landbouverwante dienste en produkte is van 17 tot 20 Mei te sien op die Nampo-Oesdag, buite Bothaville. Dit is...

AFGRI: Vir al jou behoeftes in boerdery Landbou.com - Deur Verslaggewer

AFGRI: Vir al jou behoeftes in boerdery Landbou.com - Deur Verslaggewer

AFGRI is jou allesomvattende vriend in die landbou en voedsel-waardeketting. Promosie: “Ons is daar vir al jou boerdery-behoeftes. Van wêreldklas toerusting, individueel aangepaste finansiering en versekering tot gesofistikeerde graanbestuur en produkte wat veevoere,...

Die rand en risiko in boerdery Landbou.com - Deur Johann Strauss

Die rand en risiko in boerdery Landbou.com - Deur Johann Strauss

Risiko is eintlik niks anders as onsekerheid nie. As die uitkoms van ‘n aksie seker is, is daar nie risiko by betrokke nie. Die risiko by boerderye is omvangryk. Die mees voor die hand liggende risiko in boerdery is sekerlik klimaat. Of dit reën of ryp is,...

Landbou soek geskoolde arbeid Landbou.com - Deur Gerrit Bezuidenhout

Landbou soek geskoolde arbeid Landbou.com - Deur Gerrit Bezuidenhout

Die landbou is nie meer die stortings-terrein vir ongeskoolde arbeid nie, sê die voorsitter van Mpumalanga Landbou. Die voorsitter van Mpumalanga Landbou, mnr. Gideon Anderson, het tydens die organisasie se kongres by Nelspruit gesê dat die landbou lankal nie meer die...

Millions face hunger in drought News24

Millions face hunger in drought News24

Johannesburg - About 32 million people in southern Africa face hunger after a crippling drought worsened by the El Nino weather phenomenon devastated crops across the region, the UN's food agency said on Thursday. Zimbabwe, Malawi and Mozambique have all issued...

Staat wil álle water beheer Landbou.com - Deur Joylene van Wyk

Staat wil álle water beheer Landbou.com - Deur Joylene van Wyk

Boere moet hul waterbronne uitbrei en nie net op bogrondse water staatmaak nie, sê die Minister van Water en Sanitasie. Die landbou gebruik tot 60% van Suid-Afrika se beskikbare water. “Suid-Afrika is ’n waterskaars land wat nooit regtig gemengde waterverbruik verken...

Plaasaanvallers in die visier Landbou.com - Deur Nico van Burick

Plaasaanvallers in die visier Landbou.com - Deur Nico van Burick

Dit lyk asof daar nou dalk met erns na plaasaanvalle en landelike veiligheid gekyk word. Nadat lt.genl. Khomotso Phahlane, waarnemende polisiekommissaris, onlangs amptelik bevestig het dat plaasmoorde tot prioriteitsmisdaad verklaar word, lyk dit of die fokus opnuut...

LBW, 20 Mei 2016 Landbou.com - Deur Jan Bezuidenhout

LBW, 20 Mei 2016 Landbou.com - Deur Jan Bezuidenhout

Voorblad: “Boer vir die toekoms” het ’n nuwe betekenis gekry met ’n gevorderde hidroponikastelsel wat drie Suid-Afrikaners ontwerp het. Daarmee kan ’n mens tot 1 200 plante per vierkante meter verbou. Foto: Eden Green Hydroponics Ander aritkels en nuus in hierdie...

Hoeveel GVE is perd? Landbou.com - Deur Jan Bezuidenhout

Hoeveel GVE is perd? Landbou.com - Deur Jan Bezuidenhout

Weet jy hoeveel grootvee-eenhede (GVE) word vir perde bereken? Dié vraag op Boere Gesels se Facebook-blad het vir heerlike bydraes gesorg. Mnr. Gerrit du Toit, boer van Hanover, het dié vraag op Boere Gesels se Facebook-blad gevra: Hoeveel GVE is ʼn perd? Hier is...

Glifosaat is veilig, sê Verdoorn Landbou.com - Deur Nico van Burick

Glifosaat is veilig, sê Verdoorn Landbou.com - Deur Nico van Burick

Geen geldige navorsing bestaan in Amerika, Europa of in Suid-Afrika wat sê glifosaat hoort nie op die mark nie, sê dr. Gerhard Verdoorn. Op geen manier kan ʼn vinger na glifosaat gewys word as ʼn middel wat die mens, dier of omgewing skade kan berokken as dit volgens...

Sukkel jy met prosopis? Landbou.com - Deur Jan Bezuidenhout

Sukkel jy met prosopis? Landbou.com - Deur Jan Bezuidenhout

Gesoek: ʼn Noord-Kaapse boer wat probleme met prosopis ervaar, vir ʼn unieke navorsingsprojek. ʼn Maatskappy beoog ʼn unieke navorsingsprojek om prosopis te bestry deur die toedien van korrelgif met die gebruik van ʼn hommeltuig (drone). Die maatskappy wil dié proef in...

Fertilizer sales expected to pick up Bizcommunity

Fertilizer sales expected to pick up Bizcommunity

Recovery from the drought in the coming planting season, along with higher crop prices, bodes well for fertilizer sales. Last year's rainfall averaged 403mm, compared to 544mm in previous years. Poor rainfall had seen the hectares of summer crops planted cut 22% from...

No more cheap food Farmers Weekly

No more cheap food Farmers Weekly

Food should not be cheap. It should be valued and appreciated because of the scarce resources used during the production process, and because of the effort and risk taken to produce it. Cheap food implies cheap labour, environmentally exploitative production practices...

Trekkerverkope daal met 11% Landbou.com - Deur Jan Bezuidenhout

Trekkerverkope daal met 11% Landbou.com - Deur Jan Bezuidenhout

Die nasleep van die droogte is duidelik in die verkope van nuwe trekkers : Dis 11% minder as in April verlede jaar. Trekkerverkope van 400 eenhede in April, is 11% minder as die 450 eenhede wat verlede April verkoop is, sê mnr. Wynn Dedwith, voorsitter van die SA...

Titelaktes op kommunale grond kom Landbou.com - Deur Joylene van Wyk

Titelaktes op kommunale grond kom Landbou.com - Deur Joylene van Wyk

Die Regering sal selfs titelaktes vir individue op kommunale grond gee in ʼn poging om die potensiaal van landbougrond in dié gebiede te ontsluit. Die Regering vestig nou sy hoop op die “een huishouding, een hektaar”-projek van die Departement van Landelike...

Boere bestuur goeie jare swak – ekonoom Landbou.com - Johan Norval

Boere bestuur goeie jare swak – ekonoom Landbou.com - Johan Norval

Die Suid-Afrikaanse boer weet hoe om ’n swak jaar te bestuur, maar nie ’n goeie jaar nie, sê mnr. Dawie Maree van FNB. Swak finansiële bestuur en besluite is die hoofoorsaak waarom sowat 80% van die boere wat hulle plase weens skuldverpligtinge verloor, die bedryf...

Potato farmers feel the pinch Farmers Weekly - By Glenneis Kriel

Potato farmers feel the pinch Farmers Weekly - By Glenneis Kriel

Sandveld potato producers’ earnings remain under pressure, despite potato prices reaching record highs this year. Jan van Zyl, chairperson of the Sandveld Potato Producers’ Association, spoke to Glenneis Kriel about the region’s future in potato production. Potato...

Honger styg onder jeugdiges Landbou - Deur Joylene van Wyk

Honger styg onder jeugdiges Landbou - Deur Joylene van Wyk

Suid-Afrikaanse jeugdiges se voedselsekerheid en algemene omstandighede het nie in die afgelope 20 jaar verbeter nie. Die onvermoë van sommige jeugdiges in die Noord-Kaap en die Oos-Kaap om hul provinsies vir groener weivelde te verlaat, dra daartoe by dat hulle die...

SA cuts maize output estimate for 3rd time Fin 24 - Tshepiso Mokhema

SA cuts maize output estimate for 3rd time Fin 24 - Tshepiso Mokhema

Johannesburg  - South Africa may lower its estimate for corn production this season for a third time to the lowest since 2006 because of damage from the worst drought in more than a century, a survey showed. Local growers will probably produce 7 million tonnes this...

Drought impacts SA table grape crop Fin 24 - Carin Smith

Drought impacts SA table grape crop Fin 24 - Carin Smith

Cape Town - SA's table grape crop is expected to be between 1% and 4% lower than the actual 2014/15 exported crop size, according to The South African Table Grape Industry (Sati). Its updated estimate for all South African table grape growing regions indicates the...

SA farmers look to Africa IOL - Oscar Nkala

SA farmers look to Africa IOL - Oscar Nkala

Gaborone - South African commercial farmers group Agri-All Africa (AAA) has announced plans to step up agricultural investments in 11 African “priority destinations”. These include Zambia, Nigeria, DRC, Angola, Mozambique, Malawi, Ivory Coast, Ethiopia, Tanzania,...

South Africa: Agri-Parks Will Help Your Farmers Farming Portal

South Africa: Agri-Parks Will Help Your Farmers Farming Portal

Making a living in farming is not easy. For many small scale farmers, commercial farming is hard. For small farmers wanting to make a living in the sector, the challenges can almost seem insurmountable. Many small farmers fail due to lack of support, education and the...

Só lyk die jongste oesskatting Pro Agri - Bron - Oesskattingskomitee

Só lyk die jongste oesskatting Pro Agri - Bron - Oesskattingskomitee

Die vierde produksieskatting van somergewasse is nog laer as die vorige skattings. Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 7,054 miljoen ton gestel, wat 0,15% of 10 900 ton minder is as die vorige skatting van 7,065 miljoen ton. Die skatting van die...

Four reasons why you should do the Garden Route IOL

Four reasons why you should do the Garden Route IOL

Cape Town - Along South Africa’s southern coast, between the thick forests and dramatic river valleys of the Outeniqua and Tsitsikamma Mountains is a coastal string of lagoons, lakes and holiday towns dedicated to downtime – all connected by the N2 highway. But locals...

Cheese fest will tease all tastes IOL - Myrna Robins

Cheese fest will tease all tastes IOL - Myrna Robins

Cape Town - The countdown to Cape Town’s 15th SA Cheese Festival is gathering speed as organisers gear up for the country’s top cheese and entertainment weekend. On from April 30 to May 2, attractions will include the Checkers’ cheese emporium, which will house more...

Boere moet praat én saam staan News 24 - Boipelo.Mere

Boere moet praat én saam staan News 24 - Boipelo.Mere

HARTSWATER. Z Nuweling- en kommersiële boere het gemeenskaplike probleme wat hulle kan oplos indien hulle saamwerk, en daarvoor moet ’n gees van samewerking gekweek word. Dít was die boodskap van Bheki Cele, adjunkminister van landbou, tydens ’n openbare vergadering...

Growth potential in SA table grape industry Fin 24

Growth potential in SA table grape industry Fin 24

Cape Town- The table grape industry provides over 29 000 direct jobs in the Western Cape each year. About 65% of the total table grape production volumes in SA is generated in the Western Cape. These figures were shared at the South Africa Table Grape Industry's...

SA imports maize to cover drought shortfall News 24 - Jenni Evans

SA imports maize to cover drought shortfall News 24 - Jenni Evans

Cape Town – The department of agriculture has imported 1 732 million tons of yellow maize and 72 000 tons of white maize to cover shortfalls caused by the drought, Agriculture Minister Senzeni Zokwana said on Thursday. For the next season, beginning May 1 and running...

Openbare Verhore oor die Onteieningswetsontwerp in Noord-Kaap

Openbare Verhore oor die Onteieningswetsontwerp in Noord-Kaap

AgriNCPrses Ons het onverwags kennis geneem dat die openbare verhore rakende die Onteieningswet Maandag 18 April op die hoofdorpe van die onderskeie distriksmunisipaliteite sal plaasvind. Enigiemand is welkom om die verhore by te woon. Ons wil egter vra dat lede van...

Zimbabwe’s growth will remain flat – World Bank

Zimbabwe’s growth will remain flat – World Bank

Harare - Zimbabwe's economy will grow at 1.5% this year and consumer prices will remain deflationary as global and local constraints limit a recovery, the World Bank says. The global lender said growth this year would be slower than the government's estimate of 2.7%,...

RPO sketches drought scenarios for red meat industry

RPO sketches drought scenarios for red meat industry

The Red Meat Producers Organisation (RPO) put forward two drought-related scenarios for the red meat industry: one if the drought is soon broken and one if the drought persists. According to a RPO statement, the drought is the worst in 20 years and has severely...

Goeie nuus vir boere uit die Vrystaat By Staff Reporter

Goeie nuus vir boere uit die Vrystaat By Staff Reporter

Vir die droogtegeteisterde boere van die Vrystaat is verligting dalk om die draai. Hierdie provinsie moes die afgelope paar maande uitermatige hitte en stofstorms trotseer, maar dit lyk nou asof die weersomstandighede gou sommer baie aangenamer gaan wees. Reeds vandag...

Lenings gee hupstoot vir opkomende vrugteboere

Lenings gee hupstoot vir opkomende vrugteboere

Hortgro en die Land Bank werk saam om lenings aan opkomende vrugteboere beskikbaar te stel. Dié besigheidsproduk sluit in 'n spesiale leningooreenkoms, mentorskap en administratiewe ondersteuning. Hierdie inisiatief beoog om uitdagings soos hoë koste, grondsekuriteit,...

R14 million drought relief for small scale farmers

R14 million drought relief for small scale farmers

Provincial agricultural departments have provided R14,7 million in drought relief assistance to small-scale and subsistence farmers in the five provinces currently worst affected by drought‚ according to the department of agriculture. The funds will be used for animal...

Nuutste oor die bek- en klouseer situasie

Nuutste oor die bek- en klouseer situasie

Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het pas die vierde verslag vir die jaar oor die land se Bek-en-klouseerstatus aan die internasionale organisasie vir dieregesondheid, die OIE, oorhandig. Die departement moes versekerings verskaf dat die situasie onder...

Smokkel van wild deur RPO vooroordeel

Smokkel van wild deur RPO vooroordeel

Die nasionale RPO vooroordeel die twee insidente van onwettige smokkelpogings van swartwitpense vanaf Zimbabwe en Zambië in die afgelope drie weke ten sterkste. Nie net is sulke wettelose optredes heeltemal onaanvaarbaar nie, dit hou ook ‘n groot risiko vir die...