+ 27 53 832 9595
Voer dringend benodig na veldbrand by Calvinia ProAgri

Voer dringend benodig na veldbrand by Calvinia ProAgri

Die verwoestende veldbrand wat op die einde van verlede jaar skade op 16 plase in Calvinia-distrik aangerig het, kos miljoene rande. Die brande is moontlik deur ’n foutiewe Eskom-transformator veroorsaak. André Steenkamp van die plaas Elandsfontein by Calvinia het...

Suspected case of horse sickness prompts quarantine SABC - Neo Bodumela

Suspected case of horse sickness prompts quarantine SABC - Neo Bodumela

A quarantine notice on horses has been issued by the Northern Cape Department of Agriculture after a suspected case of African Horse Sickness was reported at Kuruman. The quarantine restricts movement of horses and donkeys within a 30-kilometre radius around the town....

Calvinia’s dam has run dry News24 - James de Villiers

Calvinia’s dam has run dry News24 - James de Villiers

Residents of the Northern Cape’s Hantam Municipality may soon have no water after the municipal dam ran dry nearly a month ago, an official said on Thursday. “We are hoping for the best. But I don’t think our water supplies will keep up,” municipal water and...

Ons moet glo dat ons eersteklas is Hanlie Retief gesels met Omri van Zyl

Ons moet glo dat ons eersteklas is Hanlie Retief gesels met Omri van Zyl

Dit was die droogte wat ­Omri van Zyl weer gewys het: Daar’s ’n karakter, ’n taaiheid, in Suid-Afrikaners wat groter is as al die negatiewe goed wat ons nou in die politiek so platslaan. Dis die boer wat hom gebel het om te sê: Ek het voer wat ek graag vir ’n ander...

De Aar farmer receives award News24 - Boipelo Mere

De Aar farmer receives award News24 - Boipelo Mere

The fact that the past three years have been challenging and trying times for farmers, did not hamper Craig Ferreira’s chances of scooping the award for the highest mutton producer in the Northern Cape. Surprised by the announcement that he was the winner, Ferreira...

Agri Kuruman sê dankie Deon Hoon

Agri Kuruman sê dankie Deon Hoon

            Agri-Kuruman wil hiermee net die volgende persone en instansies bedank vir die wonderlike voorreg wat ons gehad het om soveel bydraes te kon ontvang. Donateurs, wat die geld beskikbaar gestel het - Agri SA en Agri Noordkaap...

All systems go for Northern Cape mega water project Bizcommunity

All systems go for Northern Cape mega water project Bizcommunity

Water and Sanitation Minister Nomvula Mokonyane did on Friday, 21 October, turn the sod for the construction of the R18bn Vaal Gamagara Water Project in the Northern Cape. Phase one of the project, which is an 82km pipeline, will stretch from Roscoe in Kathu to Black...

Jasper: Die grootste sonplaas in SA ProAgri - Benine Cronje

Jasper: Die grootste sonplaas in SA ProAgri - Benine Cronje

Die grootste sonplaas in die land en een van die grootstes in Afrika, is die Jasper-sonplaas net buite Postmasburg in die Noord-Kaap. Dit is deur SolarReserve, ’n wêreldwye ontwikkelaar van grootskaalse sonenergieprojekte, opgerig. Die naam, Jasper, is Engels vir...

Northern Cape faces worst drought in 95 years SABC - Neo Bodumela

Northern Cape faces worst drought in 95 years SABC - Neo Bodumela

The Northern Cape is facing its worst drought in 95 years, according to the Department of Water and Sanitation in the province. The drought has seen water levels drop between 8 and 20% in six of the province's dams. This has left water storage in the province standing...

SA water curbs to hit citrus exports Business News - Gabi Falanga

SA water curbs to hit citrus exports Business News - Gabi Falanga

Some of the country’s biggest export products, including citrus and avocados, are likely to suffer under the latest water restrictions. The Department of Water and Sanitation has gazetted further water consumption restrictions in the Western Cape and Limpopo. Willem...

Farmers say stock theft on the rise sowetanlive.co.za - Mpho Sibanyoni

Farmers say stock theft on the rise sowetanlive.co.za - Mpho Sibanyoni

Despite stock theft having fallen by 1% across the country, the farming community believes the crime has risen on the ground. The African Farmers Association of SA (Afasa) believes that the national crime statistics released on Friday (2 Sep 2016) portrayed stock...

Normal rainfall returns following El Niño spell Farming Portal

Normal rainfall returns following El Niño spell Farming Portal

The ARC SA weather newsletter, Umlindi The Watchman, reports that, while below-normal rainfall was seen over large parts of the South African summer rainfall region, deficits were smaller than during most other summers associated with a strong El Niño phenomenon. What...

Kenia se EU-marktoegang in gedrang Landbou.com

Kenia se EU-marktoegang in gedrang Landbou.com

Kenia se marktoegang tot die EU is in gedrang. Die Oos-Afrika-gemeenskap (East African Community, of EAC) het verlede week skielik besluit om nie ’n omvattende ekonomiese samewerkingsooreenkoms te onderteken nie. Dit kom al het die Oos-Afrika-besigheidsraad (EABC) die...

Voëlgriep in Kameroen woed voort Landbou.com

Voëlgriep in Kameroen woed voort Landbou.com

Voëlgriep saai verwoesting in Sentraal- en Wes-Afrika. Die dodelike H5N1-voëlgriepvirus is besig om verwoesting te saai in die pluimveebedrywe van Wes- en Sentraal-Afrika. Die siekte is onlangs in Kameroen gediagnoseer en het ’n geraamde $20 miljoen (sowat R287...

Five fundamentals for sustainable agricultural business Bizcommunity

Five fundamentals for sustainable agricultural business Bizcommunity

According to Standard Bank, the significant degree to which the agricultural business model is shifting is indicated by the fact that South Africa's most successful agricultural operations are all younger than five years. Many of them function at a distance from...

Maluti-veiling spog met rekord van R16m. Landbou - Deur Verslaggewer

Maluti-veiling spog met rekord van R16m. Landbou - Deur Verslaggewer

'n Rekordomset van R16 767 000 is op die 33ste Maluti-veiling van aanteel-en-slagvee behaal. Die veiling is op die plaas Stephanium naby Clarens gehou en die aanbod van 2 727 beeste en 50 skape is uitverkoop. Die grootste verkoper was mnre. Daan en Dirk Viljoen van...

SA Jagters bekommerd oor GM wild Landbou - Deur Liezl Vercueil

SA Jagters bekommerd oor GM wild Landbou - Deur Liezl Vercueil

“Hoe die Regering wildspesies, sommige bedreig, saam met lewende hawe op die lys vir genetiese manipulasie kan toelaat, gaan die verstand te bowe.” Die lys van diere wat deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye se Diereverbeteringswet (No. 62 van 1998)...

How to supplement this winter Farmers Weekly - By Glenneis Kriel

How to supplement this winter Farmers Weekly - By Glenneis Kriel

In preparation for winter, most farmers in summer rainfall areas are supplementing their livestock feed. However, agricultural researcher, Jan Hoon, explains that normal winterfeed supplementation is not enough for animals in drought-stricken areas. With drought...

Wit mielies al hoe skaarser Landbou - Deur Marleen Smith

Wit mielies al hoe skaarser Landbou - Deur Marleen Smith

Dit is onseker of Suid-Afrika in die volgende maande genoeg wit mielies sal kan invoer om in die nasionale vraag te voorsien. Volgens die jongste amptelike statistieke tot middel Julie is in byna ’n derde van die bemarkingsjaar (sedert begin Mei) altesaam 93 990 ton...

Zim sal invoer wat hy nie produseer Landbou.com - Deur Carien Kruger

Zim sal invoer wat hy nie produseer Landbou.com - Deur Carien Kruger

Zimbabwe sal permitte uitreik vir die invoer van produkte wat nie in dié land self vervaardig word nie. Suid-Afrikaanse ondernemings wat produkte na Zimbabwe uitvoer, moet druk op die Departement van Handel en Nywerheid plaas sodat daar oplossings gevind kan word vir...

AGRI SA WARNS FOOD SECURITY AT RISK EWN - Dineo Bendile

AGRI SA WARNS FOOD SECURITY AT RISK EWN - Dineo Bendile

The organisation says many SA farmers are struggling to recover from the crippling drought. JOHANNESBURG – Agri SA is warning food security could be at risk if South Africa’s commercial farmers are not given more support. The organisation says many farmers are...

Noupoort se windplaas aan die gang Landbou - Deur Johan Norval

Noupoort se windplaas aan die gang Landbou - Deur Johan Norval

Noupoort se windplaas is reg om te laat waai en die projek is binne sy begroting afgehandel. Die windplaas by Noupoort het die eerste windplaas in die derde ronde van die program vir hernieude energie geword wat elektrisiteit vir kommersiële gebruik aan die nasionale...

Agri SA appeal to public sector for drought relief SABC

Agri SA appeal to public sector for drought relief SABC

Agri South Africa has appealed to the corporate and public sectors to assist them with their drought relief fund. This follows a spike in the number of commercial and emerging farmers in drought stricken areas appealing for assistance. Thus far Agri SA's drought...

Desperate boere oorval Agri SA om hulp Landbou - Deur Jan Bezuidenhout

Desperate boere oorval Agri SA om hulp Landbou - Deur Jan Bezuidenhout

Talle boere is in ‘n oorlewingstryd weens die droogte, sê Agri SA in ʼn nuusverklaring. Agri SA se kantoor word tans oorweldig deur versoeke vanaf uiters desperate kommersiële en opkomende landbouprodusente om droogtehulp, sê Agri SA. “Ons doen dus ‘n beroep op die...

Namibië eerste met beesvleis na VSA Landbou.com

Namibië eerste met beesvleis na VSA Landbou.com

Namibië is die eerste land in Afrika om beesvleis na Amerika uit te kan voer. Namibië het aangekondig dat dié land goedgekeur is om voortaan beesvleis na Amerika uit te kan voer, ’n eerste vir ’n Afrika-land. Mnr. Sakkie Coetzee van die Namibiese Landbou-unie het aan...

Sigoreiboere dringend benodig Landbou.com - Deur Theuns Botha

Sigoreiboere dringend benodig Landbou.com - Deur Theuns Botha

Geroosterde sigorei is nou in groot aanvraag in die voedselbedryf. Boere wat voorheen sigorei verbou het, moet dit dalk weer oorweeg. Met die groot aanvraag na hierdie gewas kan boere ’n wins maak wat goed vergelyk met ander kontantgewasse. Hoewel die produksie van...

Get to know your seedling grower Farmers Weekly - Bill Kerr

Get to know your seedling grower Farmers Weekly - Bill Kerr

To produce optimal results, seedlings must be in good condition when planted, and thereafter cared for properly until they are established. Unfortunately, many farmers do not fully understand what is required in either case. A large seedling grower I visited in...

Goeie geld in gemsbokke – Lood Bester Landbou.com - Deur Jasper Raats

Goeie geld in gemsbokke – Lood Bester Landbou.com - Deur Jasper Raats

Die gemiddelde veilingsprys vir gemsbokke is vanjaar baie hoër as verlede jaar. Die gemiddelde veilingsprys van gemsbokke is vanjaar 20% hoër as wat dit verlede jaar was, sê mnr. Lood Bester, direkteur van die veilingsmaatskappy Wildswinkel. Boonop verdien gemsbokke...

El Nino: UN body says more funds needed iol.co.za - Tshepiso Mokhema

El Nino: UN body says more funds needed iol.co.za - Tshepiso Mokhema

Johannesburg - Almost $4 billion is needed to meet the humanitarian demands of countries facing food shortages because of an El Nino-induced drought, the United Nations said. Read also: Drought takes toll on SA breeding stock About 60 million people, including 40...

Beetroot for beginners Farmers Weekly - Bill Kerr

Beetroot for beginners Farmers Weekly - Bill Kerr

Vegetable expert Bill Kerr takes us through the steps of planting a beetroot crop. Beetroot has a well-developed root system, and when planted in soil that has been throughly fertilised in the past, can retrieve nutrients leached into deeper soil. You can use manure...

Groot, ontwikkelde wildplaas onder hamer Landbou.com

Groot, ontwikkelde wildplaas onder hamer Landbou.com

’n Ongewone wildsplaas naby Thabazimbi kom 11 Augustus onder die hamer. Plase met goeie ligging, grootte en ontwikkeling, soos Diepkuil, kom min in die mark , sê mnr. Hendrik Nel, afslaer van CG Afslaers. Mnr. Willie de Swardt, die huidige eienaar, verkoop omdat hy...

Farming needs a plan to weather storm BDLive - WANDILE SIHLOBO

Farming needs a plan to weather storm BDLive - WANDILE SIHLOBO

THE drought has arguably been the most pronounced factor to have affected the South African agricultural and agribusiness landscapes in recent history. The effect on crop and livestock production has been devastating, and these industries are expected to continue to...

Millions injected to F State agriculture to boost local farmers SABC

Millions injected to F State agriculture to boost local farmers SABC

Communal farmers at Bofulo Trust Wool Sheep in Thaba Nchu, Free State, have been handed a sheep shearing facility to develop their business. Funded by the provincial department of agriculture and rural development the project seeks to improve and develop local...

Geen wit mielies meer uit die VSA Landbou.com - Deur Nico van Burick

Geen wit mielies meer uit die VSA Landbou.com - Deur Nico van Burick

Amerika het nie meer wit nie-GM-mielies te koop nie en verdere uitvoere daarvan sal eers met die volgende oes hervat. Amerika het al sy beskikbare wit nie-GM-mielies alreeds verkoop en die Amerikaanse Graanraad (USGC) verwag nie enige verdere uitvoere vandaar voor die...

e-Agri June 2016

e-Agri June 2016

e-Agri is the electronic newsletter of Agri SA. For comments and inquiries contact Thea at thea@agrisa.co.za or call 012-643 3400. Click here to visit our website. Networking Christo van der Rheede interacts on many levels ... Christo van der Rheede recently did a...

Brexit could benefit South African farmers and consumers News24.com

Brexit could benefit South African farmers and consumers News24.com

A number of arguments have recently been made stating that South African agricultural producers will suffer as a result of the Brexit vote. According to Wandile Sihlobo of the Agricultural Business Chamber “In principle, South Africa’s agricultural exports to Britain...

Adami koop elandbul vir R7 miljoen Landbou.com - Charl van Rooyen

Adami koop elandbul vir R7 miljoen Landbou.com - Charl van Rooyen

Die wildboer mnr. Norman Adami het ‘n elandbul vir R7 miljoen gekoop. Hy is ‘n voormalige voorsitter van SABMiller. Legend, ’n Livingstone-elandbul, is vir R7 miljoen verkoop op ’n wildveiling van Wildlife Legacy wat by Bela-Bela gehou is. Die bul is deur Burkeawild...

Unieke platform vir plaasverkope Landbou.com - Deur Jan Bezuidenhout

Unieke platform vir plaasverkope Landbou.com - Deur Jan Bezuidenhout

Bekyk die pryse wat die afgelope jaar vir plase in jou distrik betaal is, en veel meer op hierdie nuwe platform vir plaasverkope. ʼn Unieke platform wat talle vrae oor grondverkope in Suid-Afrika kan beantwoord, is nou vir lesers in Landbouweekblad en op Landbou.com...

Nuwe baadjie vir Maties-landboukursus Landbou.com - Deur Liezl Vercueil

Nuwe baadjie vir Maties-landboukursus Landbou.com - Deur Liezl Vercueil

’n Nuwe BscAgric-program, wat grond-, plant-, vee en ekonomie-dimensies kombineer, word vanaf 2017 by Maties aangebied. “Het jy nie daar vir my ’n weidingskundige wat oor meer as net saad sal kan praat nie, maar darem ook weet van grondkunde, veevoeding en oor wat...

Local business launches ‘Voer ‘n Boer’ initiative Vryheid Herald

Local business launches ‘Voer ‘n Boer’ initiative Vryheid Herald

THE current drought is the worst since the 1980’s and the implications could have dire consequences on the country’s food security. THE current drought is the worst since the 1980’s and the implications could have dire consequences on the country’s food security....

Recognise the roll of remittances iol.co.za - Siobhan Cassidy

Recognise the roll of remittances iol.co.za - Siobhan Cassidy

Cape Town - The president of the International Fund for Agricultural Development (IFAD) on Wednesday called for greater recognition of the vital financial contribution migrants make to the economic stability of their families and countries. Kanayo F. Nwanze was...

Vaccinate your livestock! Farmers Weekly

Vaccinate your livestock! Farmers Weekly

Most of the cases of infectious diseases reported to the Ruminant Veterinary Association of South Africa every month can be prevented if livestock are vaccinated properly. The use of vaccines is based on the principle that the animal possesses the ability to build up...

Innovation out of chaos Farmers Weekly

Innovation out of chaos Farmers Weekly

It was the Greek philosopher, Plato, who first said “necessity is the mother of invention”, but Albert Einstein later famously changed the phrase slightly to “necessity is the mother of all invention”. Some of the greatest tales of invention and innovation relate the...

RPO stel beswaarskrif op teen OBP Landbou.com - Deur Johan Norval

RPO stel beswaarskrif op teen OBP Landbou.com - Deur Johan Norval

Die RPO is beswaard oor die OBP en gaan dit met die raad en uitvoerende hoof opneem. Die RPO het sy kommer oor die diens van Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) uitgespreek en gaan ’n beswaarskrif aan die raad en uitvoerende hoof van OBP rig. Die kongres van die...

Winterreën bring hoop, voerkrisis dreig Landbou.com - Deur Amelia Genis

Winterreën bring hoop, voerkrisis dreig Landbou.com - Deur Amelia Genis

Boere in die winterreëngebied is verlig oor die reën van 9 en 10 Junie, maar bekommerd oor ’n dreigende voertekort. Boere in die winterreëngebied, wat graan met min reën in April en Mei geplant het, is verlig oor die reën wat op 9 en 10 Junie geval het, maar daar...

South Africa faces similar MPCI issues Stock & Land - Gregor Heard

South Africa faces similar MPCI issues Stock & Land - Gregor Heard

ATTEMPTS to get a viable multi-peril crop insurance (MPCI) system working in South Africa are running into similar obstacles as Australia, according to a MPCI specialist in the African nation. Johan van den Berg works with Santam Crop Insurance, South Africa’s leading...