OFM Radio Stasie

Vleistendense OFM - Mon, 04 Jul 2016

Vleistendense met Pieter en Peter OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi met die vleiskenner, Peter Milton. Vandag se gesprek handel oor stoppellande wat soos ‘n geheime-wapen vir beesboere is. Hy praat ook oor aanvullende lek en sê dit lyk of beesboere...

Tegnologie ofm - 16 JUN

Tegnologie ofm - 16 JUN

Jongboere aangemoedig om tegnologie te omhels Op die Agri Noordwes se Jongboerkongres vroeër vanjaar, het OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, met Danie Bruwer gesels, hoof van bemarking by Agrisig, oor die gebruik van tegnologie om risiko te bestuur. Hy vertel...

Naspeurbaarheid Fri, 17 Jun 2016

Naspeurbaarheid al belangriker vir landbou-produkte OFM-nuus se landbou-redakteur, Sabrina Dean, gesels met landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, oor naspeurbaarheid. Hy vertel dit word al hoe belangriker dat die eindproduk al die pad terug deur die waardeketting...

OFM - luister na nog

ofm logo

Share This