+ 27 53 832 9595

[:en]As soon as banks develop a working model for the financing of value chains and enough success stories are brought forward, this will substantially change the world of agriculture financing.

The possibility of financing all the value chains in agriculture can be realised within the next two to three years, says dr Cobus Oberholster, manager of BKB Agrifin in Port Elizabeth.

Financing of value chains happen when banks grant financing on the grounds of the pretence of the entire value chain and not the balance sheet of only one link in the chain.

Read the complete article here.[:za]Sodra banke ’n werkbare model vir die finansiering van waardekettings ontwikkel het en genoeg suksesverhale na vore kom, gaan dit die toekoms van landbou- finansiering word.

Die moontlikheid om die volle waardekettings in die landbou te finansier, kan binne die volgende twee jaar tot drie jaar ’n werklikheid word, sê dr. Cobus Oberholster, bestuurder van BKB Agrifin in Port Elizabeth.

Finansiering van waardekettings vind plaas wanneer banke finansiering toestaan op grond van die prestasie van die hele waardeketting en nie net gegrond op die balansstaat van een skakel in die ketting nie. Hy was ‘n spreker op Landbouweekblad se konferensie, Oplossings vir die Landbou, in Bloemfontein.

Lees volledige artikel hier.[:]

Share This