Voorblad: In die hart van die mieliewêreld boer mnr. Johan Hoffman van Bothaville intensief met skape. Só troef hy die wurgende produksiekoste van die mieliebedryf en die wisselvallige opbrengs weens die droogte. Foto: Charl van Rooyen
Artikels in hierdie uitgawe:
‘Staak nou die ons-en-julle-gesindheid’
VSA plant meer wit mielies oor hoë prys
Sitrus: EU gee skiet oor swartvlek
Willemse: Britte uit die EU? Só raak dit jou
Snotsiekte: Oorlog tussen wild- en beesboere
Mielieboer fnuik droogte met Merino’s
Drupbesproeiing: Meer lusern met 50% minder water
Teel slim met swartwitpense en buffels
Lusern-boereplan: Saaidamstelsel werk al ’n eeu
SPESIAAL: Royal-skou (bl. 65), Finansies en versekering (bl. 70), Plaaswiele (bl. 78)
Droogte is slag vir SA produksie
Wanneer is genoeg mediese dekking werklik genoeg?
Kortliks: Nuwe wapen teen plae
Kyk na hele krag-opset
Nuwighede
Vra vir Faffa
Skou: Richmond: Veld-Merino’s pronk
Nuus:
Manie
Dié week in die landbou
‘Behou produksie tydens grondhervorming’
Invoer: Koringforum vra laer heffing
Hoendervleis: Invoer, voer is knelpunte
SKA-grondaankope: Gaan dit ophou by 130 000 hektaar?
Skou: Richmond. Veld-Merino’s pronk
Vir die gesin:
Boerekos: Warm winterpampoen
Só sê ’n pampoenboer
Klipkerkie in die Moordenaarskaroo
Olien se tuinstorie
Hart tot hart
Blokraaisel