Om volhoubare boerdery hierdie seisoen te verseker, sal boere hulp van die regering móét ontvang. Só meen Manie van Rooy wat tussen Frankfort, Petrus Steyn en Heilbron boer.
Boere regoor die land is moedeloos nadat Nomvula Mokonyane, Minister van waterwese en sanitasie, op Sondag gesê het dat die staat nie boere tydens die droogtekrisis gaan bystaan nie.
“Skuldvlakke raak ál hoër en ons is verplig om skuld aan te gaan, anders sal ons nie kan plant nie. En ons móét aangaan,” sê Van Rooy.
Klik hier om die volledige artikel te lees.