+ 27 53 832 9595
Vrystaat landbouers kry hulp met plaasveiligheid
Die Agri Securitas Trustfonds het pas finansiële steun bewillig vir Vrystaat Landbou se uitgebreide aksie om plaasmisdaad te bekamp. Dié geld gaan aangewend word vir die befondsing van Vrystaat Landbou se nuut gestigte veiligheidslessenaar en vir die oprigting van ʼn radio-herhaler wat Philippolis se landbougemeenskap bedien. Beide die projekte, sal ʼn bydrae maak in die stryd teen landelike misdaad omdat dit op voorkomende optrede ingestel is.
Oos-Kaap swaar getref deur plaasaanvalle en moorde
Agri Oos-Kaap sê die provinsie is die afgelope jaar swaar getref deur plaasaanvalle en moorde.
Share This