Namakwa-boere kry helpende hand danksy droogterampfonds 30 MAY 5:15 · OFM · Before Dawn – The Agriculture Show

Namakwa-boere kry helpende hand danksy droogterampfonds 30 MAY 5:15 · OFM · Before Dawn – The Agriculture Show


Agri Noord Kaap

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Agri Noord-Kaap se President, Henk van Wyk, oor die jongste skenking aan die Agri SA droogterampfonds.
‘n Bedrag van R1 miljoen is Vrydag in Springbok deur die Shell-maatskappy oorhandig. Daar is ook ongeveer R600 000 se voer uitgedeel aan sowat 300 opkomende en kommersiële boere in die omgewing. Van Wyk sê die wereld rondom Springbok is kaal en indien daar nie reën op pad is vir die winterreënvalstreek nie, sal die regering moet ingryp om te verhoed dat daar ‘n hoë sterftesyfer onder die omgewing se veestapel voorkom:

30 MAY 5:15 · OFM · Before Dawn – The Agriculture Show

by SABRINA DEAN | Namakwa-boere kry helpende hand danksy droogterampfonds - See more at: http://www.ofm.co.za/article/podcasts/186273/namakwa-boere-kry-helpende-hand-danksy-droogterampfonds#sthash.MRT7746p.dpuf

Farmer’s Weekly agriculture news overview

OFM News’ agri editor Sabrina Dean chats to Farmers’ Weekly journalist Gerhard Uys about some of the stories the team has been working on.

They speak about the ongoing debate around hunting of lions, get a glimpse of some of the highlights from Agri Northern Cape’s Congress in Kimberley last week and finally find out more about some features dealing with what to look out for when buying a farm:

‘Farmer’s Weekly – 28 August 2015’