Voer dringend benodig na veldbrand by Calvinia ProAgri

Voer dringend benodig na veldbrand by Calvinia ProAgri

Die verwoestende veldbrand wat op die einde van verlede jaar skade op 16 plase in Calvinia-distrik aangerig het, kos miljoene rande. Die brande is moontlik deur ’n foutiewe Eskom-transformator veroorsaak.AGRI NK - Farm Fire

André Steenkamp van die plaas Elandsfontein by Calvinia het gesê die veld is vernietig. Die boere benodig sowat 200 ton voer per maand om hul kuddes te voer en aan die lewe te hou. Min of meer 6000 skape (dragtiges ook) moet gevoed word.

André het gesê daar was al voerskenkings maar hulle benodig vervoer om dit te gaan haal. Henk van Wyk, voorsitter van Agri Noord-Kaap, het gevra dat mense wat skenkings wil maak hom by 071 606 4461 moet skakel.

Agri Northern Cape

Calvinia’s dam has run dry News24 - James de Villiers

Calvinia’s dam has run dry News24 - James de Villiers

Residents of the Northern Cape’s Hantam Municipality may soon have no water after the municipal dam ran dry nearly a month ago, an official said on Thursday.

“We are hoping for the best. But I don’t think our water supplies will keep up,” municipal water and sanitation head Koos Nell said.

AGRI NC - Calvinia Dam

A view of Calvinia Dam in Northern Cape. Picture – Deon Van Wyk

The towns of Calvinia, Nieuwoudtville, and Loeriesfontein fall within the municipal area.

The last water in the municipal dam was used on December 10.

“The dam is empty. We are using boreholes since the 10th of December when we used the last bit of water out of desperation,” Nell said.

“We are really in need. We are using seven boreholes to supply water for three towns.”

Agri Northern Cape