+ 27 53 832 9595

eagribanner

e-Agri is the electronic newsletter of Agri SA. For comments and inquiries contact Thea or call 012-643 3400.

Standpunt

Sosiale dialoog kry momentum

Dat landbou se belangrikheid besef word, staan soos ‘n paal-bo-water. Verskeie beleidsdokumente  van die regering het dit reeds bevestig, maar onlangse bevindings en gebeure wys dat die praktyk daarvan nou aandag geniet . Werkskepping, voedselsekerheid en uitgebreide handel is die dryfvere van hierdie herwaardering. Terselfdertyd is daar ‘n politieke verbintenis om die lewensomstandighede van plaaswerkers aan te spreek. Lees meer Click here for an English version of this report.

Kongres 2013

Samevattende standpunte soos geformuleer deur die president van Agri SA na afloop van Agri SA se 2013-Kongres – Johannes Möller

Die Kongres van Agri SA het op 10 en 11 Oktober 2013 in Pretoria plaasgevind.  Benewens gassprekers wat die kongres oor politieke (Steven Friedman) en ekonomiese realiteite (Kuben Naidoo) toegelig het, het drie panele onderskeidelik met sosiale uitdagings, toegang tot natuurlike hulpbronne en ‘n mededingende en winsgewende landbou sektor gehandel.  Lees meer

Kongres 2013

Agri SA verkies sy leiers

Tydens Agri SA se pas afgelope Kongres het die organisasie sy leiers verkies wat aan die stuur van sake sal staan vir die komende jaar.  Mnr Johannes Möller, ‘n boer van die Upington omgewing is onbestrede herkies as President. ‘n Gewysigde grondwet van Agri SA maak voorsiening vir die verkiesing van ‘n tweede Adjunk-president uit voorheen benadeelde groepe. Phenias Gumede, ‘n boer van die Jozini omgewing het dié geskiedkundige eer te beurt geval. Lees meer

BEE

Drempelwaardes vir Swart Ekonomiese Bemagtiging in die landbousektor

Die drempelwaardes waarvolgens klein ondernemings in die landbousektor aan swart ekonomiese bemagtiging moet voldoen is reeds vir etlike jare ‘n punt van dispuut in die AgriSEB Handvesraad.  Sommige partye was van mening dat die R5 miljoen omset afsnypunt waarvolgens klein ondernemings van SEB-verpligtinge vrygestel  word te laag is terwyl Agri SA van mening was dat die winsgewendheid in die landbou eintlik ‘n hoër vlak regverdig. Lees meer

Stakeholders

Stakeholder meeting with deputy president Kgalema Motlanthe

Deputy President Motlanthe hosted a follow-up meeting on sustainable solutions for the farming community in the Western Cape on 22 October 2013.  This followed on previous meetings in this regard aimed at addressing labour related matters in the agricultural industry either directly or indirectly through addressing economic related aspects hampering the agricultural sector. Read more

Development

Parliamentary Institute of South Afrcia (PISA): Symposium on the National Development Plan

PISA held a symposium on the National Development Plan (NDP) on 21 October 2013.  Agri SA was invited to speak on the “Challenges in the agricultural sector”.  Mr Robert Godsell presented an overview of the NDP whilst a representative from Business Leadership South Africa (Mr Michael Spicer) gave an overview of the current economic climate in South Africa. Agri SA alluded to the importance of the agricultural sector in the local economy. Read more

Labour

Labour Blitz inspections and agricultural imbizo

The Minister of Labour, Ms Mildred Oliphant addressed farm workers about the findings of the Blitz inspections and labour legislation on 20 October 2013 in Citrusdal.  The business community was invited to participate in this session and Agri SA was requested to represent Business Unity South Africa (BUSA) in this regard. Representatives of the Department of Labour reported that although some improvement in labour legislation compliance was observed, incidents of child labour, sectoral determination (minimum wages non-compliance), physical and verbal abuse and too long working hours still occur. Read more

Economy

Support to South Afican agricultural sector almost negligible

The organisation for Economic Co-operation and Development annually releases information on the support the agricultural sector receives in member and non-member countries.  This is called Producer Support Estimates (PSE’s) which is basically a calculation of farm income received from taxpayers and consumers through input subsidies and higher than world prices being paid to farmers as a result of, for example import protection. Read more

Jongboer van die Jaar

Jongboer van die Jaar uit die Noord-Kaap

Tydens ‘n spoggeleentheid wat saamgeval het met die Johannesburgse Internasionale Motorskou is Attie Scholtz, ‘n besproeiingsboer van Douglas in die Noord-Kaap aangewys as die 2013 Toyota SA/Agri SA Jongboer van die Jaar.  Attie is getroud met Cecile en die egpaar het drie dogters. Hy beskik oor ‘n B-Com Honneurs kwalifikasie in ondernemingsbestuur wat hy aan die Universiteit van die Vrystaat verwerf het. Scholtz produseer lusern van só hoë gehalte dat hy ’n voorkeurprys vir die produk ontvang. Lees meer

BEE

DTI’s summit on BEE

The Department of Trade and Industries (the DTI) held a BEE summit in Midrand on 3-4 October, where the focus was the review of the 10 years since the establishment of BEE legislations as well the unveiling of the new codes. The new codes, as unveiled by Minister Rob Davies, to be gazetted on 11 October, are largely similar to the draft codes where there are now five instead of seven elements and penalties for failing to reach a sub-minimum in priority elements. “We need to go over the process of BEE and focus on all small businesses to grow our economy. BEE should not last forever otherwise we become prisoners of our past, we however have to get the process done before moving on,” President Zuma said.

Ramphulp

Noordwes-provinsie: Goeie en minder goeie nuus

Daar heers groot dankbaarheid vir die milde reën wat oor groot dele van die provinsie geval het. Opvolg reën word steeds benodig vir die herstel van weiding, wat na die reën in ʼn baie gevoelige stadium sal wees en weiding sal met oorleg benut moet word. Nodige grondvog kan boere in staat stel om ʼn oes in die grond te kry. Lees meer

Landelike veiligheid

Ghofdag samel geld in vir plaasveiligheid!

GWK met sy hoofkantoor in Douglas in die Noord-Kaap was die hoofborg van ‘n gholfdag wat op 17 Oktober 2013 by die Kimberley Gholfbaan gehou was. Dit was ‘n besonderse geleentheid waartydens fondse ingesamel is vir die Agri Securitas Trustfonds vir aanwending om boerderygemeenskappe te help beveilig.  Dit was die tweede jaar dat GWK as die hoofborg van die geleentheid opgetree het. Lees meer

Ramphulp

Nog ‘n ramp tref die boere van die Benede Oranje Rivier

Die verwoestende vloedramp van 2111/12 is nog vars in die geheue van almal wat daardeur getref was. Trouens goeie vordering is reeds gemaak met die herstel van die skade aan die vloede walle wat binne die tydraamwerk van drie tot vyf jaar voltooi sal word. In vergelyking met die vloede van 1988 wat bykans tien jaar geneem het, word nuwe tegnologie ingespan om die afhandeling van die herstelwerk te bespoedig. Lees meer

Ekonomie

Bruikbare inligting op die Internet

Landbou se prominente, indirekte rol in die ekonomie is ‘n funksie van terugwaartse en voorwaartse skakelings met ander sektore. Aankope van goedere soos kunsmis, verpakkingsmateriaal, implemente en chemikalieë vorm terugwaartse skakeling met die vervaardigingsektor, terwyl voorwaartse skakeling teweeggebring word deur die verskaffing van grondstowwe tot die vervaardigingsbedryf. Lees meer

Ramphulp

Droogtehulp vir Noordwes-provinsie

Agri SA het uit betroubare bronne verneem dat 23000 aansoeke vir droogte hulp ontvang is en dat die inligting op rekenaar vasgelê is, wat ongelukkig langer geneem het om te voltooi as wat aanvanklik beplan is, omdat die afsnydatum telkens verleng is om almal die geleentheid te gun om aansoek te doen vir hulp. Uit die groot aantal aansoeke blyk dit dat die meerderheid van die aansoeke afkomstig is vanaf kleinskaalse- en bestaansboere waar die nood vir veevoer werklik hoog is. Lees meer

AMT-konferensie

Globale & Suid-Afrikaanse Landbou: Plan tot Aksie 2014

Tydens die AMT Agrivooruitskou Konferensie wat op 30 September 2013 plaasgevind het, het sprekers die volgende hoogtepunte uitgelig. Volgens Thad W Simons van Novus International, is dit die organisasie se doel om te help om die wêreld met bekostigbare, gesonde kos te voed en dus so ‘n hoër lewensgehalte te bewerkstellig. Stephen Ballot van Landbouweekblad het genoem dat daar nagenoeg 9.5 miljoen slimfone in Suid-Afrika is, en volgens hom gaan hierdie getal met ongeveer 20% teen 2017 groei. Lees meer

Parliament

Parliamentary report: July to September 2013

Annelize Crosby, Advisor Legal and Land Affairs, Parliamentary Liaison of Agri SA report on agricultural-related matters from parliament. These include the joint meeting of the Portfolio Committees on Agriculture, Forestry and Fisheries, Rural Development and Land Reform; and Science and Technology, the Portfolio Committee on Minerals’s public hearings on die Mineral and Petroleum Resources Amendment Bill, the workshop on the 1913 Land Act public hearings, and others. Read more

Commodities

Grain SA honours smallholder farmer

Grain SA, the commodity association looking into the interests of grain farmers in South Africa, held an award ceremony on Thursday, 17 October 2013, in Brandfort, Free State, to honour smallholder grain farmers as well as subsistence grain farmers. Ms Mdluli won subsistence farmer of the year. The competition of smallholder grain farmer of the year was between, Mr. Vuyani Kama, Mr. Sibongile Victor Mahlinga and Mr. Simphiwe Dlalisa.The award was won by Mr, Sibongile Victor Mahlinga, who plants maize, potatoes and chicory on communal land in KZN.

Media

RSG Landbou

Agri SA is verantwoordelik vir die Maandag-inset op die RSG Landbouprogram.  Hieronder is ‘n link waar daar na onderhoude wat gevoer is geluister kan word.  Die onderhoud(e) word in ‘n MP3-formaat aangebied. • RSG Landbou 21 Oktober 2013: Johannes Moller – Agri SA brandpunte • RSG Landbou 14 Oktober 2013: Johannes Moller – Aansprake op natuurlike hulpbronne • RSG Landbou 7 Oktober 2013: Hans vd Merwe – Agri SA kongres • RSG Landbou 30 September 2013: Kosie van Zyl – Ramphulp •  RSG Landbou 23 September 2013: Charl Hall – Gauteng Jongboer •  RSG Landbou 16 September 2013: Nick Opperman – Wetswysigings op Waterwet •  RSG Landbou 9 September 2013: Hans vd Merwe – Brics gesprek

eagribanner

e-Agri is die elektroniese nuusbrief van Agri SA. Vir kommentaar of navrae kontak  Thea of skakel 012-643 3400.

Share This