| Landbou kry R3 miljoen vir alternatiewe gewasse |
| ’n Navorsingsfonds van R3 miljoen vir alternatiewe gewasse is gister hier bekend gestel. |
| Kospryse bly skerp styg, al daal inflasiekoers |
| Die inflasiekoers het in Julie effens gedaal – van 6,6% tot 6,3%, maar verbruikers gaan nie juis daaroor jubel as hulle supermark toe gaan vir hul kosinkopies nie. |



