Die Lente 2017/2018 Landbouvooruitskouing is geskryf en saamgestel deur Absa se interne span landbouekonome, sowel as eksterne spesialiste in verskeie velde. Hierdie vooruitskouing is geskryf vir Absa se kliënte wat betrokke is in die daaglikse werking van die land se ekonomie. Die vooruitskouing gee ’n oorsig van die globale, Suid-afrikaanse en landbou ekonomieë, saam met die impak van hierdie op boere en produsente.

  Agri Noord Kaap

Share This